Miramichi Guest House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief-straat 369, Oak Lane Landgoed 709, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Miramichi Guest House is 'n selfsorghuis in die Oak Lane-landgoed in Dullstroom. Die huis is na aan die berge en omring deur pragtige natuurskoon en dus bied dit pragtige uitsigte, veral met sonsondergang.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en is ideaal vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n tweede dubbelslaapkamer met 'n en suite-badkamer wat 'n toilet, bad en wasbak het. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die derde badkamer.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die kombuis lei na die oopplan-eetarea en -leefarea.
Die leefarea het gemaklike sitplek voor 'n kaggel en daar is 'n kroegarea en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die huis het ook 3 verskillende stoepe waarvan een buitebraaigeriewe het. WiFi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Joanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Piet Retief-straat 369, Oak Lane Landgoed 709, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Miramichi Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief-straat 369, Oak Lane Landgoed 709, Dullstroom, 1110, Mpumalanga