Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Memories

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 307, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Memories is 'n bekoorlike kothuis in die skilderagtige dorpie Clarens en bied 'n bekoorlike toevlugsoord vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping. Hierdie karaktervolle kothuis is geskik vir paartjies of groepe van tot 6 mense en is die ideale bestemming vir 'n ontspanne en onvergeetlike wegbreek saam met geliefdes.

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers wat elk met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Daar is 2 dubbelslaapbanke in die sitkamer. Gaste deel 2 badkamers, een met 'n stort en die ander met 'n hoekbad. Beddegoed, linne, ekstra komberse en elektriese komberse op die 2 koningingrootte-beddens word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, ketel, breekware, eetgerei, 'n mikrogolfoond, 4-plaat gasstoof en 'n oond. Gaste kry gratis WiFi asook toegang tot braaigeriewe en oorgenoeg parkeerplek vir voertuie en sleepwaens op die perseel agter 'n sluitbare hek. Gaste het ook toegang tot 'n patio waar hulle kan kuier en piekniek hou in die tuin.

Memories is binne maklike bereik van die dorpie se bekoorlike antieke winkels en restaurante. 'n Besoek aan die aangrensende Clarens Dinosaur Hunting Expeditions se fossielmuseum en dinosourustoere is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Maritza B
5.0
Lekker naweek in Clarens. Die huis het alles wat jy kan nodig kry. Die erf is baie groot met 'n pragtige uitsig. Loopafstand van al die winkels en eet...
Sien meer
Des 2024
Philip V
Gesin met tieners
5.0
Lekker gerus. Dit was nou lekker gewees. Lekker tyd saam familie gewees. Hou daarvan dat daar nie 'n TV was nie. Kids het dit geniet om sonder 'n toes...
Sien meer
Sep 2024
Colin B
Saam met vriende
5.0
Elsabé was 'n uitmuntende gasvrou. Elsabé was uiters bedagsaam en hulpvaardig.
Aug 2024
Anina W
Gesin met tieners
5.0
Lovely restorative peaceful stay. The house is really charming, tasteful and it was a great experience staying there! The host is very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Robert M
5.0
Beautiful old house very comfortable. Unique and relaxing experience. Beautiful old house. Friendly hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elsabé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Markstraat 307, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Memories het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 307, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe99501f45a06bae2cdf1682d42467f0268583a5bc0157336afaa6af94f6eae1df4cfb99a182cab680f01a5f94da9f12ed7f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 307 Market Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.514274913243 28.419414373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang