Meerkat Selfsorg Akkommodasie 1
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Striata-straat 327, Van Der Kloof, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
-
Vanaf
R1 200R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Meerkat Selfsorg Akkommodasie 1 is 'n knus selfsorg-vakansiewoonstel in Vanderkloof. Dit het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Twee enkel Disc-o-bed-kampbeddens is vir kinders beskikaar.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, lugversorging, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
2 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Johan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Striata-straat 327, Van Der Kloof, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
- Gaste dink Meerkat Selfsorg Akkommodasie 1 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Striata-straat 327, Van Der Kloof, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap