Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerendal Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vissershokpad, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë op die Meerendal Wynlandgoed in Durbanville, met pragtige uitsigte oor die Bolandberge en wingerde, is die Kaaps-Hollandse opstal oorspronklik as die gesinshuis gebou, en is sedertdien in die Meerendal Boutique Hotel omskep.

Die hotel bied gaste uniek ontwerpte suites wat tussen 2 gaste kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met ekstra-lengte koninggrootte-beddens en het en suite-badkamers met baddens en storte. Egiptiese katoenlinne word voorsien, en al die kamers het lugversorging, espressomasjiene, satelliet-TV's en kamerkluise.

Komplimentêre WiFi-toegang is beskikbaar en parkeerplek word voorsien

Gaste kan 'n heerlike ete by die Bossa Winelands Restaurant of La Romantica geniet wat uitkyk oor die wingerde, die golwende Tygerberg-heuwels en die dam.

Meerendal Boutique Hotel is net 30 km vanaf die Kaapstad Internasionale Lughawe, en 32 km vanaf die Kaapstadse middestad.

Komplimentêre stap- en fietsryroetes is beskikbaar vir inwoners, asook wynproe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Louis K
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike venue, baie lekker troue gehou en ook lekker gebly. Kan Meerendal vir seker aanbeveel.
Feb 2025
Charmaine T
Gesin met klein kinders
5.0
Sal vir seker weer daar gaan bly. Alles het seepglad verloop, baie dankie.
Feb 2025
Johan C
Gesin met klein kinders
5.0
Best setting in the northern suburbs on a lovely wine farm. Lovely stay, a swimming pool will add a lot of value during the warm Cape s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Johan C
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely setting, very safe, with restaurants onsite. Best stay in Cape Town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Leatitia R
Saam met vriende
5.0
Hidden gem in die wynland. Alles op een plek en vir die hele familie. Luxury. Ons het 'n heerlike tydjie gehad by Meerendal. Foutloos.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michéle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Vissershokpad, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meerendal Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vissershokpad, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e227af2a6dfae448a8c202b31524209c43160b36db0f2d848d94131aa89725e229856ca3fb9cd80fa8035c31ea4d24696f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 Vissershok Road Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.79854997802 18.623612523079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang