Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matty Roux Selfsorg Akkommodasie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joycelaan 153, Magalieskruin, Pretoria, 0150, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Matty Roux Selfsorg Akkommodasie bied gaste gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf in Magalieskruin.

Gaste het 'n keuse van 2 selfsorg-eenhede wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer. Die woonstel op die grondvloer 1 is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin van 3, en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, privaat badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Die oopplan-woonstel 2 is op die eerste verdieping geleë en bied slaapplek aan 4 mense. Die eenheid is ingerig met gemaklike beddens, het 'n en suite-badkamer, asook 'n kombuis en sitarea.

Elke kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n stoof, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. 'n TV met sekere DStv-kanale is in elke eenheid beskikbaar, en vir gerief word beddegoed en handdoeke voorsien.

Gaste kan in die tuin ontspan of in die gemeenskaplike swembad afkoel. Neem asseblief kennis, die eienaar woon op die perseel met hul troeteldiere.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Danie O
5.0
Uitstekend. Die beste gastehuis nog ooit. Eienaar gaan uit haar pad om 'n mens tuis te laat voel.
Feb 2025
Gerhardus H
5.0
Gasvryheid, wonderlike ervaring, behulpsaam, lekker gebly. Ek het 'n maand by Matty Roux gebly en dit was 'n wonderlike ervaring. Die gasvryheid was u...
Sien meer
Feb 2025
Rykie R
5.0
Heerlik! Ek het die gaste-eenheid baie lekker gevind met alles wat nodig was. My verblyf was presies wat ek in gedagte gehad het. Elsa was baie behulp...
Sien meer
Des 2024
Lizelle K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, skoon plek, baie gemaklik. Heerlike blyplek en vriendelike gasvrou. Sal enige dag aanbeveel en beslis weer daar gaan bly.
Nov 2024
Christel Z
5.0
Pragtige gasvrou en gasheer. Was baie lekker. Sal weer gaan.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Joycelaan 153, Magalieskruin, Pretoria, 0150, Gauteng
  • Gaste dink Matty Roux Selfsorg Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joycelaan 153, Magalieskruin, Pretoria, 0150, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b16d8ecb39f6c50175b870447becaf0f8fa6117145f61f41f324a4937c7eb3884b43273b7ee1ec429ee7b2354a74b4bb842?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 153 Joyce Avenue Magalieskruin 0150 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.688187722005 28.235852391992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang