Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marula Oase

  • Kapasiteit: 366 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afdeling 38, Buiskop Plaas, Eersbewoon-weg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R365 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Marula Oase is 'n rustige Oord met natuurlike omgewing skuil in die hartjie van die Waterberge waar jy 'n bosveld atmosfeer kan ervaar. Die oord is 6 km van Bela Bela af geleë en slegs 'n uur se ry vanaf Pretoria sentraal.

Die oord bied 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies van chalets, hutte en 'n karavaanpark. Daar is 15 selfsorg-eenhede wat volledig toegerus is met eetgerei, breekware. Maak asseblief seker jy bring jou eie handdoeke, vadoeke en skottelgoedwasmiddel saam. Die karavaanpark het 85 karavaan- of tentstaanders wat toegerus is met 220 volt-net.

As 'n gas by die oord sal jy geriewe soos 'n binnenshuise swembad met kinders en baba swembad, buite koue swembaddens, gemeenskaplike braaigeriewe by swembad area, wild te voet ervaring, vlugbalbaan en kinder speel area kan geniet. . Daar is ook 'n ten volle gelisensieerde restaurant of wegneemete met TV's.

Fasiliteite is beskikbaar vir funksies soos reünies, senior groepe, matriekafskeid en enige spesiale verjaarsdae of babastort. Baie meer opsies kan met 'n private geleentheidbeplanner gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ria K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustig. Heerlike wegbreek naby aan die huis.
Feb 2025
Angela S
Gesin met tieners
5.0
A lovely, pet friendly stay. Lovely place. The wooden house was comfortable, with aircon in the bedroom. Swimming pools were amazing. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Lyrene M
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Ons het dit so by julle geniet en dis hoekom ons elke jaar terugkom!
Jan 2025
Louw P
Saam met vriende
5.0
Awesome. Jip, baie lekker met 'n baie mooi uitsig.
Jan 2025
Bianca L
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike plek. Beste mense. Wonderlike plek met wonderlike mense. Daar was so baie vir die kinders om te doen. Movie en popcorn, karaoke, hula hoop ...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kotie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Afdeling 38, Buiskop Plaas, Eersbewoon-weg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Marula Oase het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 365
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 365
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 366 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afdeling 38, Buiskop Plaas, Eersbewoon-weg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkNzJmMThiLTkzYTAtNGU2ZC1iMmI1LTM4ZDlmOTRhZWUxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R365 per nag (plek vir 4) 141 5 1 5 Section 38, Farm Buiskop Eersbewoon Road 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.852206 28.344129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang