Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Markon River Lodge

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 134 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onspoed Plaas, Porsie 40, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Vanaf R550 R495 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Markon River Lodge is op 8 km van die ongerepte bolope van die standhoudende Wilgerivier geleë. Die lodge is net 100 km vanaf O. R. Tambo Internasionale Lughawe.

Verblyf word in 'n verskeidenheid akkommodasietipes gebied.

Tradisionele kookkuns word by die lodge bedien. Wild op die plaas sluit luiperd, aardwolf, bruin hiëna, rooikat, serval en jakkals in. Markon River Lodge spog met meer as 30 soogdierspesies insluitend elande, sebras, koedoes, blesbokke en springbokke.

WiFi is beskikbaar by ontvangs en die gemeenskaplike swembadarea.

Vir die voëlliefhebbers het Markon River Lodge 200 voëlspesies geïdentifiseer. Aktiwiteite sluit oggend- en nagwildritte met gekwalifiseerde en ervare gidse en skemerkelkies in die natuur in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Marietjie J
Saam met lewensmaat
5.0
Super relaxing, amazing nature all around. Will go again. Just so peaceful, relaxing and beautiful scenery. Loved every minute we were ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Frances M
4.6
Beautiful venue. Absolutely beautiful. Staff went out of their way to make our stay comfortable. The only problem is the dirt road, whi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Daphney M
Gesin met klein kinders
4.2
Breathtaking retreat. It was a great recharge getaway. I will highly recommend it for a group retreat; they have the best hiking trails...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Matome M
Gesin met klein kinders
4.0
Great experience. The family had a great time. Do not be shocked if you get more group visits as the group was impressed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Ronel K
Gesin met tieners
4.0
Very nice. River Villa 1 overall a very nice unit. Lizelle is very patient and helpful, Richard is very friendly and informative.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Reception Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Onspoed Plaas, Porsie 40, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Gaste dink Markon River Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf R550
R 550 R 495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R 550 R 495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 134 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onspoed Plaas, Porsie 40, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72e6b1b8077faa498b3412d74b4ba56475fcbfbc82336e5c27b16c5422d5c88290a4d1df789748b807c28235b8f7032b1d11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R495 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Onspoed Farm Portion 40 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.760609 28.924995

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang