Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina Sands U17

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Sands 17, Dolfyn-rylaan, Marina Martinique, Astonbaai, 0655, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 800 R2 520 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Marina Sands U17 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Marina Martinique, Jeffreysbaai. Die kompleks is ideaal geleë binne 200 m vanaf die strand, en is naby restaurante in die area.

Dié volledig gemeubileerde woonstel bied lieflike see- en kanaaluitsigte en bied slaapplek aan 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak, bad en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het toebehore om maaltye voor te berei, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die aangrensende leefarea beskik oor 'n TV met sekere kanale, Netflix en Showmax. Die leefarea lei na 'n dek wat spog met dekstoele en 'n gasbraai. Die balkon, sowel as die hoofslaapkamer en sitkamer kyk uit oor die kanaal, see en die groter Marina, en die tweede slaapkamer wys na die duine.

Vir jou gerief is 3 Fantastiese restaurante in die Marina geleë, asook 'n Waterpark vir die Kinders.

WiFi is beskikbaar vir gaste op versoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Darryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Marina Sands 17, Dolfyn-rylaan, Marina Martinique, Astonbaai, 0655, Oos-Kaap
  • Gaste dink Marina Sands U17 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
R 2 800 R 2 520
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 800
R 2 800 R 2 520
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Sands 17, Dolfyn-rylaan, Marina Martinique, Astonbaai, 0655, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8442c1d9960ba2796e3c65ffc07bc374f5424e0d22e5095a6db19f3b0e9d8874734dd549dc2bd0c0e69bcfce4eeb4fdd404f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 520 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 17 Marina Sands, Dolphin Drive Marina Martinique 0655 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.077973272264 24.918884955485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang