Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina Martinique B&B

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobago-singel 972, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Marina Martinique is langs die strand in Jeffreysbaai, die see- en branderplankry-mekka van Suid-Afrika, geleë. Die B&B bied vyf volledig gediensde, ruim en suite-slaapkamers. Toegang tot hierdie woongebied word streng beheer, en daar is 24 uur-sekuriteit omdat dit op die eiland geleë is.

Elke kamer het sy eie privaat balkon met uitstekende uitsigte oor die kanale en die marina, asook 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv, 'n kluis, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n gerieflike leef- en eetkamer wat uitloop op 'n groot houtdek wat uitkyk oor een van die kanale. Faks- en internetgeriewe is beskikbaar. Volledige Engelse ontbyt word bedien, en aandete kan op vooraf versoek voorsien word. Eet by een van 2 uitstekende restaurante langs die Marina Martinique.

Daar is 5 km se kanale en waterweë binne die Marina, en Marina Martinique B&B het 'n pontonboot vir sonsondergangvaarte. Die water in die kanale is helder, skoon seewater en is veilig om in te swem. Gaste is welkom om hul eie kano's saam te bring om op die kanale te gebruik. Die wonderlike strande van St Francisbaai, met alles wat hulle bied, lê net buite die Marina.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Awesome verblyf. Baie aangename gasvrou en heer. Sal beslis weer besoek as geleentheid dit voordoen. Sal beslis aanbeveel vir toekomstige rei...
Sien meer
Feb 2025
Eugene N
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Die diens was uitstekend.
Des 2024
Jj W
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig. Kan aanbeveel. Baie dankie vir 'n lekker verblyf daar. Alles was puik en van goeie gehalte.
Des 2024
Chanel T
Saam met lewensmaat
5.0
Great! Peaceful, beautiful view, excellent service, breakfast was very nice!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Melinda C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Dit is die perfekte plek vir 'n wegbreek. Die stilte en rustigheid was heerlik. Marietha gaan uit haar pad om jou te help en altyd vriende...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Tobago-singel 972, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Marina Martinique B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobago-singel 972, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmYzA1YzQ0LTYwNWQtNDhhYi05NDA1LTExOWU4N2M2NjVjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 972 Tobago Crescent Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.076259781459 24.913102984428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang