Maribeau Vakansiewoonstel
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Von Baumbachlaan 385, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R450R405 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Maribeau Vakansiewoonstel is 'n selfsorg-eenheid wat op die eienaar se eiendom in Port Edward geleë is. Die eiendom is binne maklike bereik van Munster Beach, wat dit ideaal maak vir diegene wat op soek is na 'n prettige kusvakansie.
Hierdie privaat tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Die eenheid beskik oor 'n buitebraai-area en toegang tot 'n tuin. Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en lughawe-transfers volgens reëling in.
Doendinge in die omgewing vir gaste om te geniet sluit perdry, voëlkyk, wildritte, swem, visvang, fietsry en bergfietsry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Von Baumbachlaan 385, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Maribeau Vakansiewoonstel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Von Baumbachlaan 385, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal