Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marcuskraal Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marcuskraal, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Vanaf R390 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Marcuskraal Kampterrein is 20 km vanaf Citrusdal net langs die N7 geleë en is sowat 2 uur se ry vanaf Kaapstad. Die plaas se ligging maak dit ideaal vir besoekers van Kaapstad wat uit die stad wil ontsnap, maar nie die grootste deel van hul naweek wil spandeer om na hul bestemming te reis nie.

Die nuutgestigte kampterrein bied grasperk bedekte terrasse, 'n oorvloed bome wat skadu bied en besonder netjiese en skoon badkamergeriewe. 'n Swembad bied bevryding van die hitte gedurende die dag. Alle kampplekke is toegerus met elektriese aansluitings en waterpunte.

Met tariewe vasgestel vir die plaaslike mark, bied Marcuskraal 'n bekostigbare naweekwegbreek vir kampeerders of selfs 4x4-entoesiaste wat die prag van die Sederberge en Weskusstreke wil ervaar.

Respekteer asseblief ons ander gaste, geen harde musiek word toegelaat nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Clint M
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice place to camp, clean toilets and showers. Very friendly staff onsite. Very relaxing, a joyous time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Jonel K
Gesin met klein kinders
5.0
Nostalgie en rustigheid van die omgewing en natuur. Pragtige plekkie, netjies, diens uitstekend en vriendelik!
Jan 2025
Sharon-rose S
Gesin met tieners
5.0
Relaxing. We camped for 3 nights at Markuskraal. One of the best campsites I've been to! Clean ablution facilities, kitchen area to was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
John H
Saam met lewensmaat
5.0
Scenic and comfortable. Comfortable, beautiful setting, use of pool. We upgraded from camping to self-catering.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Marinel M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies, perfekte ligging en baie lekker en mooi staanplekke. Mooi terrein. Rustige atmosfeer. Baie lekker gekamp. Sal vir seker weer kom.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Krisjan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 278

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Marcuskraal, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marcuskraal Campsite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marcuskraal, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiZDgwOTI5LTU5ZmEtNDEzOC1iMTBiLWU1MzA5ZmRkYmI1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Marcuskraal Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.439664486046 18.942476900184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang