Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manna House

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Voorwaar 'n huis weg van jou huis. Van die aankoms tot vertrek het alles seepglad verloop. Ons het presies geweet die wie, wat, hoe en waar. Wooneenheid was skoon en netjies, met regtig alles wat 'n mens benodig. Nie eens 'n TV gemis nie. Die braai area was die kuierplek met die see wat in agtergrond gesels. 'n Bonus was dat die hondekinders kon saam. Stapafstand van die see. Sal definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Daniëlle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rocherpan-straat Eenheid 17, Skillie Park Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7864fc48e756bb1e9076235b8485ebd7a40849c9a3a50ae170a56015a30592e926674f2e72dc2fcc8c89a6b8977d257ff8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 Unit 17 Rocherpan Street Skillie Park Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.683882501432 18.243924324116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang