Malika Holiday Home
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gietermelksfontienstraat 15, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Malika Holiday Home bied gerieflike oornagverblyf wat ideaal is vir klein of groot gesinne. Die huis is naby die strand in Dwarskersbos, Velddrif geleë.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n kaggel, platskerm-TV en 2 rusbanke, waarvan een slaapplek aan 1 kind kan bied. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rika Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Gietermelksfontienstraat 15, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Malika Holiday Home het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Dwarskersbos Weskus Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gietermelksfontienstraat 15, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang