Mahem
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2025 tot 30 Jun 2025.
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Generaal Botha-straat 14, Memel, 2970, Vrystaat
-
Vanaf
R790R711 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mahem skuil in die dorpie Memel, omring deur die natuur, wat dit die ideale plek maak vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Gaste kan kies uit 4 individueel-gestylde slaapkamers wat elk tussen 2 en 3 gaste akkommodeer en beskik oor 'n en suite-badkamer.
Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word. Die omliggende area bied 'n verskeidenheid doendinge, insluitend voetslaan, visvang en voëlkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Generaal Botha-straat 14, Memel, 2970, Vrystaat
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Generaal Botha-straat 14, Memel, 2970, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang