Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mahanaim

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lesedistraat 171, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mahanaim-kothuis en -ateljee is 200 m vanaf die hoofpad in die dorpie Dullstroom geleë. Albei die eenhede is op dieselfde grond as die eienaars geleë, maar is apart.

Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en elektriese kombers asook 'n volledige badkamer met 'n bad en 'n stort. Die sitkamer het 'n slaapbank om 'n kind te slaap en kan 2 kinders op 'n matras akkommodeer. Die kothuis het sy eie volledig toegeruste kombuis. Volledige DStv, asook hout vir die kaggel.

Die ateljee het 'n pragtige slaapkamer met 'n dubbelbed en elektriese kombers. Daar is 'n antrasiet kaggel wat vir jou aangesteek word en 'n verwarmer sou dit benodig word. Die badkamer het 'n stort, handdoeke, seep en toiletware. Die kombuis het 'n mikrogolf, yskassie, gasstoof, breekware en eetgerei.

Die eiendom het oorgenoeg en veilige parkeerplek vir beide die kothuis en ateljee. Mahanaim-kothuis en -ateljee is stapafstand vanaf die dorpie. Ons is aan 'n boorgat gekoppel; waterkwaliteit uitstekend. Ongelukkig kan ons kothuise nie troeteldiere akkommodeer nie. Die verblyf maak gebruik van sonkrag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Geraldine N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige atmosfeer. Pragtige en netjiese plekkie.
Feb 2025
Sanet D
Saam met vriende
5.0
Wonderlik. Vrek lekker gebly.
Feb 2025
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike ervaring. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Lekkerste beskuit en heerlike koue water in die yskas.
Des 2024
Carl J
Saam met lewensmaat
5.0
Spoilt with hospitality. A wonderful host, fantastic facilities and a very pleasant stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Ronel M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was a wonderful stay for my 60th, and the owner even gave me a gift. Very special.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Matty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 154

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Lesedistraat 171, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Mahanaim het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lesedistraat 171, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0ODIyYTQ5LTVmOTUtNDYwYS05YjQ3LTM2YzhhM2NkYjNiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 154 5 1 5 171 Lesedi Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.417823 30.104588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang