Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mahala View Lodge

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 32 van die plaas Welgedacht 130JR, Suiderberg, Cullinan, 0084, Gauteng
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mahala View Lodge is 40km noord van Pretoria geleë. Die lodge is in die Leeuwgedacht-bewarea, aan die rand van die Dinokeng-wildreservaat wat met die Groot 5 spog.

Die 3 Kings View-bos-chalets is bo-op die heuwel geleë en is 80 m vanaf die swembadarea geleë. Elke chalet het 'n privaat braai-area met uitsigte oor die bewarea en Dinokeng in die verte. Neem asseblief kennis dat gaste 'n 2x4 of hoëvryhoogtevoertuig benodig om hierdie chalets te bereik.

Daar is 'n pragtige rotspoel wat op 'n warm dag geniet kan word of die dekarea met asemrowende uitsigte oor die Bewarea en Dinokeng geniet.

Neem asseblief kennis dat kinders onder die ouderdom van 12 nie toegelaat word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Belinda D
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, refreshing, magical. Mahala View is a magical place where you can really break away from the chaos of urban living. The staff...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Debbie N
Saam met vriende
5.0
Asemrowend, netjies, skoon, gasvry, waarde vir geld. Die naweek by Mahala View was onvergeetlik en onbeskryflik lekker. Die kamers is baie goed ingeri...
Sien meer
Des 2024
Margo M
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi view, bosveld en rustig. Baie lekker! Die span is ongelooflik en gewillig om te help!
Nov 2024
Marisca V
Gesin met tieners
5.0
Asemrowende belewenis. Dit is definitief die moeite werd. Die werkers daar is baie behulpsaam en baie vriendelik. Die diens is fantasties en die uitsi...
Sien meer
Okt 2024
Valerie N
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend naby aan natuur. Dit was lekker om in die bos te wees en hoef nie ver te ry nie. Baie mooi uitsig gehad.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Erfdeel 32 van die plaas Welgedacht 130JR, Suiderberg, Cullinan, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Mahala View Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 32 van die plaas Welgedacht 130JR, Suiderberg, Cullinan, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA721b64c0fec2f8ee90e9c0f068a18c29ec782bcc4e65fa4e6a613b183966cc53e6f7f2d723063ae1a6c45c14826de1505dbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 Portion 32 of the farm Welgedacht 130JR Suiderberg 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.483889412221 28.46905472873

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang