Madiolyn @ Tulip Avenue
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuliplaan 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Madiolyn @ Tuliplaan bied gehalte-selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand, in die dorpie Jeffreysbaai. Hierdie bekende branderplankry-bestemming word gekenmerk deur kleindorpse besienswaardighede, ongerepte strande met skulpe en uitstekende branderplankrygolwe.
Verblyf word gebied in 'n keuse van 3 selfsorgwoonstelle. Die eenhede het slaapplek vir onderskeidelik 2, 3 en 9 gaste en is ideaal vir paartjies, gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n ontspanne kuswegbreek.
Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien. 2 van die eenhede maak oop op 'n balkon wat gedeeltelike see-uitsigte bied terwyl braaigeriewe vir elke eenheid beskikbaar is.
Jeffreysbaai bied 'n verskeidenheid doendinge soos swem, branderplankry, visvang, kanovaart, perdry, gholf, riviervaarte en vierwielmotorfietsroetes.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Tuliplaan 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Madiolyn @ Tulip Avenue het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuliplaan 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap