Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge 267-7

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Wildreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mabalingwe Elephant Lodge 267-7 is in die Mabalingwe Natuurresrvaat, net 'n kort ent se ry van Bela-Bela af, en bied gerieflike verblyf aan 'n paartjie.

Dié oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, ,yskas-vrieskas, mikrogolf, tee-en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met DStv. Verder is daar 'n eet-area met oorgenoeg sitplek.

Daar is lieflike braaigeriewe vir gaste om te geniet.

Die eenheid is naby die hooflodge waar daar 'n swembad, tennisbaan, mini-gholf, restaurante en 'n klein winkel is.

Die reservaat het 'n verskeidenheid wild en doendinge in die area sluit wildritte, swem, perdry, leeu- en voëlkyk in. Kom geniet ontbyt, middagete en aandete by die hoofrestaurant. Wildritte en leeu voersessies moet bespreek word en is nie ingesluit nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Thonono P
Saam met lewensmaat
5.0
Very tranquil. Had a blissful stay, with animals roaming around. The place is very clean, quiet and welcoming. Just needs to improve on...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Adriana B
Saam met lewensmaat
4.8
Lovely. We enjoyed our stay in this unit in Mabilingwe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Anthony V
Saam met vriende
4.8
Lekker, rustig en heerlik gekuier. Die plekkie was baie goed geleë en ons het baie lekker gebly. Sou beter wees as daar WiFi beskikbaar was om te gebr...
Sien meer
Apr 2024
Maggie V
Saam met lewensmaat
4.6
Elephant Lodge 267-7 baie dankie dit was heerlik. Ons verblyf was uitstekend. Mabalingwe bied net soveel meer en met Elephant Lodge so perfek geleë is...
Sien meer
Aug 2024
Joel M
Gesin met klein kinders
4.4
Awesome. It was amazing and beautiful, very refreshing, just what I needed. The place is beautiful and worth visiting again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sonja vir Stefan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R516, Mabalingwe Wildreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Mabalingwe Elephant Lodge 267-7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Wildreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24e6e9e7f0c43739bf9519d34ac1920d65e76f52385d74e0d732fa1c99488ec1c34ddf1c45bec1a320d422cebc01571bf4e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 R516 Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.821550492956 28.062918969688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang