Luxury Flat 16 On Bree
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 16, Kaapstad middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R2 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Luxury Flat 16 On Bree bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad geleë. Die woonstel het lieflike uitsigte oor die omliggende stad vanaf die balkon.
Dié volledig gemeubileerde woonstel het slaapplek vir 2 persone en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die goed toegeruste kombuis het 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, 'n oond en 'n kookplaat, en ander toebehore vir gaste se gebruik.
Die aangrensende leefarea het 'n bank en 'n slim-TV vir mediavermaak en maak oop op 'n privaat balkon, waar gaste lieflike uitsigte oor die middestad en omliggende areas kan bewonder. Onbeperkte WiFi-internettoegang is ook in die woonstel beskikbaar.
Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike swembad en buite-sitarea. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Thato Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 34
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Breestraat 16, Kaapstad middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 16, Kaapstad middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap