Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loodswaai Boshuisie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raasblaarweg 24, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Loodswaai Boshuisie is ideaal vir mense wat vir 'n paar dae wil wegbreek om in die stilte van die bosveld te ontspan. Dit is 'n selfsorg grasdakhuis. geleë op 'n 22-hektaar wildsplaas en skaapplaas, net onder die Waterberge. Dit is ongeveer 22 km vanaf Bela-Bela op die Thabazimbipad geleë.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 'n kamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ruim leefarea het ook 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

'n Dubbeldeur lei na die patio met braaigeriewe en 'n plonspoel.

In die nabygeleë area is verskeie doendinge, insluitend staproetes, fietsroetes, wildkyk, gesinsvriendelike eetplekke, warmwater-oorde en gholfbane.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Petro D
Saam met lewensmaat
5.0
Ideaal vir 'n Bosveld-wegbreek as jy van stilte hou. Ons het as deel van ons 50ste huweliksherdenking 'n wegbreeknaweek by die Boshuisie gekies. Dit w...
Sien meer
Jan 2025
Belinda C
Saam met lewensmaat
5.0
As jy iemand is wat hou van die bos, stilte, is dit die regte plek. Dit was 'n heerlike stil naweek met net die bos, diere en stilte om ons. Baie lekk...
Sien meer
Des 2024
Alet M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek, skoon, rustig. Lekker huisie in die bos, weg van die besige stad. Doodstil, rustig en skoon, presies wat nodig is vir 'n wegbreek.
Des 2024
Willem V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier en die swembad geniet in die hitte. Sal weer gaan draai. Lekker plek naby aan Pretoria.
Nov 2024
Colette S
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Wat 'n wonderlike plek. Gaan beslis weer daar kuier.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Raasblaarweg 24, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Loodswaai Boshuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raasblaarweg 24, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7e9159352ce887e9093ceefa1a848d065896dbed70d88d7a0027f2bf5c1a21b8e2dce5f05fce3e5a2311d6dc0e6d24a5151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 24 Raasblaar Road Droogekloof 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.861288044648 28.098788175708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang