Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LoeriesNest

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Justice Mahomed-weg 654, Bailey's Muckleneuk, 0181, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

LoeriesNest bied selfsorgverblyf in ateljeewoonstelle in Bailey's Muckleneuk, Pretoria. Dit is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.

Elke ateljeewoonstel is oopplan, bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed en in sommige eenhede ook 'n dubbelslaapbank. Elke woonstel het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort of net 'n stort.

Die leefareas het sitplek, 'n TV, 'n etenstafel wat ook as 'n werkspasie dien en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is lugversorging en gratis WiFi.

Gaste kan in die tuin onder die bome ontspan of die privaat stoep met braaigeriewe benut. Veilige parkeerplek word voorsien en die verblyf is naby Loftus Park, Menlyn Mall en Brooklyn Mall.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Cindy E
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Mooi plek. 100% voldoen aan ons vereiste. Dit was 'n heerlike goed beligte plek wat 100% voldoen het aan ons vereistes.
Feb 2025
Deon B
Gesin met tieners
5.0
Amazing en geseënd! Dis 'n pragtige en netjiese gastehuis en die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam gewees. Dis loopafstand vanaf Loftus Versfel...
Sien meer
Feb 2025
Ferdi E
Saam met lewensmaat
5.0
Sal Loeries Nest enige tyd aanbeveel. Die plekkie is baie mooi en netjies, ons was baie tevrede.
Nov 2024
Theresa K
Saam met vriende
4.8
Rustig, skoon en aangenaam!! Dit was n baie aangename kuier!! Ek sal beslis weer van die oornag verblyf gebruik maak!!
Mrt 2025
Mari J
4.8
Heerlik, veilig en gerieflik. Heerlik gebly! So mooi, skoon en netjies. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lorinda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Justice Mahomed-weg 654, Bailey's Muckleneuk, 0181, Gauteng
  • Gaste dink LoeriesNest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Justice Mahomed-weg 654, Bailey's Muckleneuk, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA791a805ddf08508a702bd5084e87c1400ed267e3f8d2fd9f28573d39ac9cac82969e859dd9f03c05e503832b0407dff09cb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 654 Justice Mahomed Road Bailey's Muckleneuk 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7616712 28.2214688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang