Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Lammas

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doloriet-plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Little Lammas is op 'n plaas 8 km vanaf Clarens geleë en bied gehalteverblyf in 'n rustige omgewing. Dit spog met pragtige uitsigte en is binne maklike bereik van talle doendinge en besienswaardighede.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak en daar is 'n aparte gastetoilet. Albei slaapkamers het paneelverwarmers vir die kouer aande. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het oorgenoeg, gemaklike sitplek asook 'n kaggel. Die eerste sak hout word voorsien, daarna is hout beskikbaar om te koop.

Daar is 'n rusbank in die sonkamer wat as ekstra slaapplek vir 'n kind of tiener gebruik kan word. Eie beddegoed moet voorsien word. Dit het 'n slim-TV en WiFi is ook beskikbaar. Gaste kan toegang tot hul Netflix en DStv met hul eie aanmeldbesonderhede.

Daar is 'n Weber beskikbaar vir gaste se gebruik. Klein honde word toegelaat indien vooraf gereël.

Daar is 'n dam op die perseel waar gaste kan visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis. Die eiendom het 'n omskakelaar vir beurtkrag.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ted N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi uitsig, baie rustig en lekker verblyf. Baie lekker gebly. Dankie.
Jan 2025
Terence H
Saam met lewensmaat
5.0
Vars, skoon, modern en vreedsaam. Baie stil, met mooi uitsigte! Lekker om net buite te sit en te luister na al die voëls en diere. Fantasties om net l...
Sien meer
Nov 2024
Jacques V
Saam met vriende
5.0
Absolutely magnificent. Often stay in Clarens and this was our best stay. This will be the only place I will stay in the future when I ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Lorraine D
Gesin met tieners
5.0
Pastoral setting, maximum comfort. We had an absolutely fantastic time staying at Little Lammas in Clarens. The views are stunning and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Nicolé P
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Dit was 'n wonderlike wegbreekplek, die berge waarop die huis uitkyk is ongelooflik. Die huis was skoon en netjies. Die kaggel was so lekke...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 297

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Doloriet-plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Little Lammas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doloriet-plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb89fa50e0cfd7a4e86a5bf6b0bfa15baa1e13f0fc001c90da84c1baf74629c42edd7bfd407ad92ec3f98d0c1becd9f0c8ad8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 4 mense 54 5 1 5 Doloriet Farm Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.541637 28.472039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang