Little Green World
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkinstraat 38, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Little Green World is 'n bekoorlike kothuis in 'n stil hoekie van 'n privaat tuin. Dit bied privaatheid, rustigheid en gerief teen 'n bekostigbare tarief. Die eiendom dateer uit 1835. Daar is pragtige ou bome met 'n oorvloed voëls.
Die kothuis het twee slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die tweede met 2 enkelbeddens, 'n sitkamer met volledige DStv en 'n piepklein selfsorgkombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het lugversorging asook waaiers en 'n verwarmer.
Daar is 'n badkamer met 'n bad en stort, braaigeriewe en veilige parkeerplek agter hekke met 'n alarmstelsel.
Die eiendom is stapafstand vanaf goeie restaurante, koffiewinkels en die Chris Barnard Museum. 'n Daguitstappie na die Karoo Nasionale Park is net 10 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 128
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Donkinstraat 38, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Little Green World het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkinstraat 38, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang