Links No 7 @ Nyamasaka
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portmarnock-weg 7, St Francis Links, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Links No 7 @ Nyamasaka is in 'n veilige landgoed geleë in St Francisbaai, 'n vakansiedorp in die Oos-Kaap. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende slaapkamer is ook ingerig met 2 enkelbeddens, en die gastebadkamer is toegerus met 'n bad en stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is, en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en komplimentêre WiFi is alles beskikbaar. Die eiendom is naby winkels, restaurante en kroeë geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Shanna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Portmarnock-weg 7, St Francis Links, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in St. Francisbaai St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portmarnock-weg 7, St Francis Links, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang