Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Links 2146

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jigger-laan 0A, Firgrove Platteland, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 320 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Links 2146 is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat in 'n stil veilige kompleks in Somerset-Wes geleë is en is ideaal vir 'n vakansie saam met familie of vriende.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n 5-sitplek-ontbyttoonbank. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n balkon met 'n ingeboude braai wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie. Die kompleks bied gaste 'n gemeenskaplike swembad en 'n gimnasium asook veilige parkeerplek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 727

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Jigger-laan 0A, Firgrove Platteland, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Gaste dink Links 2146 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jigger-laan 0A, Firgrove Platteland, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1914a7bd42f6152db9af4496c9dc30e05dba7ed957266a393821c8c418504409cbf38d65c8505e73a11f2dd3d951b3dac827?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 0A Jigger Avenue Firgrove Rural 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.0864979 18.8242048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang