Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Levubu Cottages

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Levubu-laan 9, Penina Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R890 R712 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Levubu Cottages bied 4-ster-selfsorgverblyf in die voorstad Penina Park, Polokwane. Die eiendom bied gerieflike verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers, met veilige parkeerplek en rugsteunkrag.

Verblyf sluit 'n 4-slaap-eenheid en vier 2-slaap-eenhede in. Die eenheid met slaapplek vir 4 het twee slaapkamers, een met 'n superkoninggrootte-bed en die ander met twee enkelbeddens. Dit het 'n gemeenskaplike badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, plus 'n bykomende toilet in die hoofslaapkamer. Die eenheid sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n platskerm-TV en sekere DStv-kanale in. Die hoofslaapkamer het lugversorging. Die eenhede met slaapplek vir 2 het elkeen 'n superkoninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n induksie-kookplaat. Elke eenheid het 'n solderkamer met 'n sitarea en 'n TV met sekere DStv-kanale. Alle eenhede het lugversorging en toegang tot gedeelde WiFi.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n tuin met sitareas. Die eiendom het afstandbeheerde toegangshekke, CCTV-sekuriteit en 'n bykomende watertoevoer. 'n Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien, met vars linne en handdoeke.

Levubu Cottages is naby Gateway Internasionale Lughawe en gerieflik langs die N1 tussen Polokwane en Louis Trichardt geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Levubu-laan 9, Penina Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Levubu Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Polokwane Limpopo
Vanaf R890
R 890 R 712
per nag (plek vir 4)
Vanaf R890
R 890 R 712
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Levubu-laan 9, Penina Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3034bafd02b760c6f4c216263c99851727e47114d037047cd9b47e6f5852d2aa3cacc46eb0e9ae3fe5066af0a804c683ecab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R712 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 Levubu-laan 9 Penina Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.934467305571 29.45533654565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang