Letsatsi Game Lodge
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 26 Feb 2025 tot 16 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 124 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R701, Tussen Smithfield en Bethulie, Smithfield, 9966, Vrystaat
-
Vanaf
R860R731 per nag (plek vir 2) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Letsatsi Game Lodge is in die Vrystaat geleë, 110 km vanaf Gariepdam en 173 km vanaf Bloemfontein. Die lodge maak voorsiening vir reisigers, konferensies en funksies, en bied 'n uitstekende restaurant. Letsatsi is ontwerp, gebou en gemeubileer om by sy natuurlike omgewing in te pas. Die geboue is van natuurlike klip en het grasdakke; terwyl die binneland die kulture, kuns en kunsvlyt van die mense inheems aan Suid-Afrika weerspieël.
Die lodge bied verblyf in 22 chalets. Elke chalet het 'n privaat badkamer en patio, met 'n unieke uitsig oor die omliggende bos. Die lodge bied gerieflike sitkamers, 'n kroegarea en 'n eetarea vir gaste om te geniet. Die publieke areas maak oop op 'n houtdek met 'n uitsig oor die Afrika-savanne en die swembad. Gedurende die kouer maande is daar kaggels regdeur die hooflodge om gaste warm en gemaklik te hou.
Die boskamp bied meer rustieke verblyf vir groepe van tot 40 mense. Grasdak bedek die luukse tente en elke tent is toegerus met 2 enkelbeddens, 'n klerekas, elektrisiteit, linne, en elektriese komberse om gemaklik te kampeer.
Die reservaat bied wildritte, waar gaste na kleinwild en 'n oorvloed voëls kan soek. Vir die avontuurlustige gas bied Letsatsi Game Lodge bergfietsry- en voetslaanroetes. Die omliggende area bied asemrowende heuwels en valleie wat vanaf die rivier Caledon in die Suid-Vrystaat afdaal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Chorine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 252
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Langs die R701, Tussen Smithfield en Bethulie, Smithfield, 9966, Vrystaat
- Gaste dink Letsatsi Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Kapasiteit: 124 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R701, Tussen Smithfield en Bethulie, Smithfield, 9966, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang