Leopard's Lair
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spitzkop Farm, , Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 200 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Leopard's Lair Lodge, geleë in die hartjie van die KZN Middellande, bied 'n outentieke plaasverblyf-ervaring op 'n werkende skaap- en beesplaas.
Dié grasdakkothuis is ingerig met 5 enkelbeddens en 1 dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n bad en stort.
Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, yskas, en 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea beskik oor 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek word gebied.
Doendinge in die omgewing sluit fietsry, perdry, wildkyk en visvang in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
5 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Spitzkop Farm, , Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Leopard's Lair het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Estcourt Drakensberge KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spitzkop Farm, , Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang