Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard's Bend Bush Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Leopard's Bend Nush Lodge, R40, Blue Canyon Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R19 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Leopard's Bend Bush Lodge is 'n privaat, off-the-grid, sonkrag-aangedrewe rustieke dog luukse boslodge wat op die Blue Canyon Private Wildreservaat geleë is. Dit is net buite Hoedspruit geleë en is die perfekte opsie vir 'n romantiese wegbreek.

Hierdie lodge word omring deur Keniaanse heinings en bied gaste 5 Superior Lodge-kamers. Elke kamer bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. 'n Buitestort is ook beskikbaar. Alle kamers sluit gratis WiFi en 'n tee- en koffieskinkbord in.

Buite elke kamer is 'n privaat patio met sitplek waar mens die besienswaardighede, reuke en geluide van die bos van jou voorstoep af kan geniet. 'n Swembad, ruim dek met sonsitkamers en privaat wegbreekareas is beskikbaar vir gaste om te geniet terwyl hulle in die lodge ontspan. Hierdie eiendom bied ook uitsonderlike wildrit-ervarings twee keer per dag, wat jou in staat stel om jouself in die bos te verdiep en merkwaardige wildbesigtigings te geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ligging

  • Leopard's Bend Nush Lodge, R40, Blue Canyon Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 19 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 19 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Leopard's Bend Nush Lodge, R40, Blue Canyon Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68877ac931e4a5dc320a27946eff6a81e2855a59baec014307505ec684c4d18de3bd91d13fef7a8c94b1574ab0c41ebdc037?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R19 800 per nag, vir 2 mense Leopard’s Bend Bush Lodge, R40 Blue Canyon Private Game Reserve 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -24.483417 30.981145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang