Lekke By Die See
Beskrywing
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, gemaklike sitplek, bordspeletjies en 'n TV. WiFi-toegang word voorsien. Buite is daar 'n braai-area waar gaste kan terugsit, ontspan en gehaltetyd saam deurbring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Lekke By Die See 2 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in die boonste gedeelte van 'n dubbelverdieping-houthuis op die gasheer se perseel in Danabaai, Mosselbaai. Dit kan tot 4 volwassenes en 2 kinders akkommodeer. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n slaapbank vir 2 kinders. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n haardroër, 'n waaier en kaste. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en kasspasie. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n lugbraaier, gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv, Netflix en Showmax. WiFi-toegang word voorsien. Daar is 'n kaggel vir die koue winternagte en 'n omskakelaar vir beurtkrag. Die eetkamer het 'n etenstafel vir 6 gaste en 'n pragtige see-uitsig. Daar is 'n vermaakarea met gemaklike rusbanke, 'n dagbed, 'n veerpyltjiebord en bordspeletjies. Die waskamer het 'n wasmasjien, tuimeldroër, strykyster en strykplank. Op die buitedek is daar 'n tafel met stoele, 'n braaitrollie en Weber-braai. Daar is 'n swembad en tuin. Die eiendom is omhein en honde is welkom.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flora-weg 332, Danabaai, Mosselbaai, 2570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang