Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeupoort Plaashuis

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa Paadtjie 343, Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort, 0250, Limpopo
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Leeupoort Plaashuis is 'n ruim selfsorghuis wat in die Leeupoort Vakansiedorp geleë is, ideaal vir gaste wat op soek is na 'n boswegbreek. Hierdie bosveld-juweel is tussen die Waterberge geleë waar volop wild geniet kan word, saam met lieflike berguitsigte.

Die huis het slaapplek vir tot 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n enkel- en dubbelbed en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer op die boonste verdieping is en 'n dubbelbed het. Elke slaapkamer het lugversorging en 'n waaier. Die eerste badkamer is in die huis en het 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer is buite op die stoep en het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n vroeë 60's 6-plaat Fuchs stoof met 2 oonde, yskas, kisvrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die groot stoep buite het 'n ingeboude braai-area en daar is 'n vuurput vir 'n bosveldbraai. 'n Plonspoel is ook beskikbaar. Besoekers het van 07:00 tot 18:00 gratis toegang tot die natuurreservaat van 823 ha, waar jy kan stap, fietsry of met jou motor kan ry. 'n Restaurant, winkel-drankwinkel en swembaddens is in die dorpie beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
De Jongh V
Gesin met klein kinders
5.0
Weer kom kuier kuiertjie. Heerlike bosveld kuier in 'n uitstekend toegeruste huis.
Feb 2025
Rory F
Gesin met klein kinders
5.0
My new annual holiday destination. 3rd time back, 2nd time back at Die Plaashuise. 2025 will be a 3rd/4th time back. Suggestion: a smal...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Julian L
Saam met vriende
5.0
Very nice stay. Love it. It was an amazing stay. We really enjoyed it and it is very well situated. Everything you need is there. Would...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Zelma J
Gesin met klein kinders
5.0
Net lekker. Baie lekker gebly. Sal weer die plek besoek.
Okt 2024
Pieter S
Saam met vriende
5.0
Lekker gebly en die diere was pragtig. Sien sterre.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 222

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Disa Paadtjie 343, Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort, 0250, Limpopo
  • Gaste dink Leeupoort Plaashuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa Paadtjie 343, Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort, 0250, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60e857be6e7c817eac37a432504f7d1f8299775804020ec6aae481e79433040feaf70dec4673aeb8c54758113977220003a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 9) 44 5 1 5 343 Disa Paadtjie Leeupoort Vakansiedorp 0250 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.925111747357 27.636583042315

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang