Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Bocage Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waal-straat 20, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die gastehuis is in die hartjie van Joubertina geleë, 'n klein Oos-Kaapse dorpie met 'n nostalgiese en warm atmosfeer. Le Bocage bied wye oop ruimtes, uitsigte oor die omliggende berge, breë stoepe en ou houtvloere.

By Le Bocage word verblyf in 6 individueel versierde kamers en 3 aparte eenhede gebied. Die en suite-kamers is in 'n ou plaashuis geleë. Die kamers is toegerus met óf dubbelbeddens óf 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre toiletware. Daar is 2 selfsorg-eenhede wat tot 2 gaste kan akkommodeer, terwyl die ander selfsorg-eenheid geskik is vir 4 gaste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Meisie V
Saam met lewensmaat
5.0
George wat ons ontvang het, is absoluut 'n aanwins. 'n Pragtige netjiese plek. Eienaar is baie vriendelik en sy kan opreg trots wees op haar plek!
Feb 2025
Sally C
5.0
Lovely stop over. Great stay, perfect room.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Christopher S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic stay and George was very helpful. It was great value for money, clean and good service. No complaints.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Carine M
5.0
Uitstekende diens - lekker landelik - stil. Baie dankie aan George wat ons baie goed versorg het. Pragtige oornagplek in die platteland - stil en rust...
Sien meer
Nov 2024
Deidre K
Saam met lewensmaat
4.2
Aangename oorslaap plek, skoon, netjies en veilig. Lekker gebly, skoon, netjies en veilig.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • De Waal-straat 20, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Gaste dink Le Bocage Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waal-straat 20, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fd35b1260519625819abebfa0246e1b7629d205f56d9d4bbc53bc5b41a1bc02f657a2f85bf1f9ff2caa2a61f1b065a884e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 20 De Waal Street Joubertina 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.823462346205 23.855015065112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang