Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LavenderLaine

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windblomstraat 20, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

LavenderLaine is in skilderagtige Bloubergstrand, 'n noordelike kusvoorstad van Kaapstad, geleë en bied maklike toegang tot 'n wye verskeidenheid besienswaardighede en ontspanningsaktiwiteite asook winkelsentrums in die nabyheid. Century City, die V&A Waterfront en van die mees aktiewe sakenodusse in die Wes-Kaap is 'n entjie se ry weg.

Lavender Laine het 3 gerieflike gastesuites en bied die volgende geriewe; TV, DStv, WiFi en 'n gedeelde volledig toegeruste kombuis wat slegs vir gaste gereserveer is.

Buite braai fasiliteit.

Ons is net 'n paar minute van die see en 'n MyCiti-bushalte af geleë. Eienaars woon op die perseel, maar apart van gaste. Parkeerplek is buite, maar baie veilig met 24 uur-sekuriteit wat die area patrolleer.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Henriette G
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike gasvrou! Vriendelike ontvangs! Netjies en skoon. Sentraal geleë.
Feb 2025
Carin D
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay & lovely host. We had a lovely stay - the place has beautiful views and everything was just perfect for what we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Grieta S
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens, opregte persoonlikhede. Sal vir seker weer hier wil tuisgaan. Absoluut fantasties.
Des 2024
Johan D
Saam met vriende
5.0
Baie gemaklik en gerieflik. Ons het baie lekker gekuier. Ons is vriendelik ontvang en het baie gemaklik en tuis gevoel.
Des 2024
Maria S
Saam met lewensmaat
5.0
Hidden gem, exceeded all expectations. Felt like we were at home but much better. Breathtaking sea view. Warm welcome and highly profes...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lorrein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Windblomstraat 20, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink LavenderLaine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windblomstraat 20, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzNGY5ZmJiLTJlMDUtNDQ5Mi1hMjk0LWQyNjZmMDMyOGJhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 20 Windblom Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.80418 18.466873

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang