Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Languedoc Verblyf

Winteraanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2025 tot 31 Jul 2025.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 28, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 R468 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Languedoc Verblyf is in die klein Weskus-vissersdorpie Lambertsbaai, in die Malkopbaai-omgewing, geleë en bied gerieflike verblyf, met sommige eenhede met 'n see-uitsig, net 'n paar meter van die see af geleë.

Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede; 'n 2-slaapkamer-eenheid met sewe slaapplekke, 'n oopplan-see-uitsig-eenheid met slaapplek vir twee volwassenes en twee kleuters en 'n see-uitsig-eenheid met slaapplek vir twee volwassenes. Elke eenheid bestaan uit 'n badkamer, 'n leef- en eetarea toegerus met 66 DStv-kanale, 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas/vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster, 'n oond/stoof en eetgerei. Vars linne en handdoeke word gereeld voorsien. Alle eenhede het toegang tot braaigeriewe.

Die verblyf is naby verskeie restaurante geleë, insluitend die bekende Muisbosskerm- en Isabellas-restaurante. Die skilderagtige kusdorpie Lambertsbaai bied uitgestrekte, wit sandstrande, en is ook die tuiste van die jaarlikse kreeffees. Die seevoël broeikolonies by Bird Island lok toeriste van oor die hele wêreld. Hier kan besoekers Kaapse malgas, kormorante en Afrika-pikkewyne besigtig. Doendinge sluit gholf, branderplankry, dolfyn- en walviskyk, bootritte en 4x4-roetes in. 'n Permit word benodig vir visvang en kreefduik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 352 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Robert N
Saam met lewensmaat
5.0
Die woning is plein maar het alles wat nodig was. Gasheer was baie hulpvaardig.
Feb 2025
Linda W
5.0
Dit was fantasties. Heerlike gebly, goeie ligging en goed ingerig, 'n blok van die see en baie naby aan die dorp.
Feb 2025
Nadene M
Gesin met tieners
5.0
Rustig, stil en veilig. Ons het baie lekker gebly. Rustig, stil en veilig. Die mooiste sonsondergang. Die plek was netjies, alles wat jy nodig het was...
Sien meer
Jan 2025
Michelle S
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties, rustig, ontspannend en veilig. Dit was baie rustig en veilig, sal dit enige tyd aanbeveel, my kinders het dit baie geniet.
Des 2024
Loraine C
Saam met vriende
4.2
Bekostigbare verblyf. Bekostigbare verblyf aan Weskus.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 352

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 28, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Languedoc Verblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
R 550 R 468
per nag, vir 2 mense
Vanaf R550
R 550 R 468
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 28, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA753cf77253e16cb6299dbd7af1f499b36884af8462bf92fa55505ed409d9f13e10e3f6fa5ee80206dcb4b4422216ad3c73e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R468 per nag, vir 2 mense 352 5 1 5 28 Voortrekker Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.095993871775 18.303143752784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang