Lamberts on the Bay
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 119, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lamberts on the Bay is in die klein Weskus-vissersdorpie Lambertsbaai geleë.
Die woonstel is in die eienaar se eiendom geleë, maar het sy eie privaat ingang. Die woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met volledige DStv-kanale het.
Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area wat buite-stoepmeubels en braaigeriewe het. Die patio kyk uit oor die omheinde tuin, veld en see. Gaste het hul eie privaat parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ronelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Strandstraat 119, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Lamberts on the Bay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lambertsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 119, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang