Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Beach 231

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Beach Hotel 231, Lagoon Gate-rylaan, Milnerton, 7435, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bring 'n onvergeetlike vakansie deur in Milnerton se pragtige en veilige Lagoon Beach-kompleks, wat langs die sanderige wit kus van Kaapstad se wonderlike Weskus geleë is. Lagoon Beach 231 verwelkom reisigers en kan 'n groep van tot 4 gaste akkommodeer vir 'n selfsorgverblyf. Nie net is die strand binne maklike bereik nie, maar sakegeriewe en inkopie-besienswaardighede is ook naby.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers waarvan die hoof- en tweede slaapkamer elk 'n koningingrootte-bed het. Daar is 2 badkamers waarvan 1 en suite is na die hoofslaapkamer, toegerus met 'n bad, en die gastebadkamer het 'n stort.

Die knus binneruim is oopplan met die kombuis wat na die eet- en sitareas lei. Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n mikrogolf, oond, broodrooster, ketel, koffiemasjien, yskas, skottelgoedwasser en 'n strykyster en strykplank in. Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi-toegang. Die sitkamer lei na 'n ruim balkon met stoepmeubels en see-uitsigte.

Parkeerplek is in 'n baai beskikbaar, terwyl die trappe en hysbakke toegang tot die woonstelvloer bied. Gaste wat in Lagoon Beach 231 bly het toegang tot 'n uitgebreide en privaat gemeenskaplike swembadarea.

Lagoon Beach beskik oor 'n in-huis Camelot Spa, gaste kan die spa direk kontak vir pryse en afsprake.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
TV
DStv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 725

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Lagoon Beach Hotel 231, Lagoon Gate-rylaan, Milnerton, 7435, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoon Beach 231 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Beach Hotel 231, Lagoon Gate-rylaan, Milnerton, 7435, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAyS75lLYs4tePMgC7rQtEeMsYhteNA0UF1Q9Ox9x7zbPPnaJrT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 Lagoon Beach Hotel 231 Lagoon Gate Drive 7435 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.8918886 18.4843017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang