Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

La Siesta

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Scott-straat 462, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Siesta is 'n lieflike selfsorgkothuis wat ideaal geleë is in Constantia Park in Pretoria. Hierdie kothuis is ideaal vir 'n paartjie of vriende wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n eetarea. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 2 gaste en beskik oor 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en basiese eetgerei en breekware. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n TV wat aan 'n MiBox gekoppel is waar gaste by hul gunsteling-stroomplatforms kan aanmeld. Toegang tot gratis hoëspoed-Wi-Fi is beskikbaar. Neem asseblief kennis dat ons nie 'n stoof het nie.

Hierdie eenheid is binne maklike bereik van 'n paar restaurante, winkelsentrums en Sunbet-casino en -arena. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
TV
Kombuisie
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nikita D
Saam met vriende
5.0
Gerieflik. Ons het baie lekker gebly, die eienaars is baie vriendelik en akkommoderend. Sal beslis weer van hulle gebruikmaak.
Mrt 2025
Heidi G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker baie lekker. Was baie netjies. Was rustig. Lekker koffie!
Mrt 2025
Sam R
Saam met lewensmaat
5.0
Spacious room with safe parking. We enjoyed our stay at Janie's place. The room is so spacious with a comfortable double bed and a sing...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Francois L
Saam met lewensmaat
5.0
Super. Verblyf was bo verwagting, stil en veilig.
Jul 2024
Leonie F
Gesin met tieners
5.0
Privaat, goeie diens. Veilig. Baie dankie. Die woonstel was ruim en skoon. Sal beslis aanbeveel. Baie goeie diens en vriendelikheid. Thanks Anna.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • John Scott-straat 462, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
  • Gaste dink La Siesta het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Scott-straat 462, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c1f6c3e35c0f8b7c2210ba1b1c774da7cf8305629049edb739cde84df645246ea6519587b17da10819dec0d59908cf3ff72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 462 John Scott Street Constantia Park 0010 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.79824539343 28.286335145404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011