Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L-Breede River View Unit 300B

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Lodge, 300B, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 R2 295 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

L-Breede River View Unit 300B, bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n 2-slaapkamer vakansiewoonstel met lieflike uitsigte oor die Breederivier vanaf die balkon. Die woonstel is by die Breede River Lodge geleë, net 3,2 km vanaf Witsandstrand.

Die vakansiewoonstel kan 'n maksimum van 4 volwassenes en 2 kinders onder 10 jaar oud op die slaapbank akkommodeer. Dit beskik oor 2 slaapkamers, elk met sy eie badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kinderslaapbank vir 2 indien nodig onder 10. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en is oopplan na die eet- en sitarea. Die leefarea lei na 'n lieflike balkon vanwaar gaste lieflike uitsigte oor die Breederivier kan geniet. Gaste het toegang tot braaigeriewe, parkeerplek op die perseel en sekere DStv-kanale.

Die ligging bied toegang tot die hawe met doendinge soos kanovaart, asook 'n kroeg en restaurant.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mgr @ Old Mill Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 851

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Joseph Barry-rylaan, Breede River Lodge, 300B, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink L-Breede River View Unit 300B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 700
R 2 700 R 2 295
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 700
R 2 700 R 2 295
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Lodge, 300B, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb975f610b02849807a49fa4165593b582e94921c7a214a66f84bf8d2be5e368c4a0162028dd5e20777786fed9eff22b79c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 295 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Joseph Barry Drive Breede River Lodge, 300B 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.396496882749 20.826623478504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang