Kudu Bush Camp
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Plot 53 Hartebeesfontein, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 407, Gauteng
- Vanaf R500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Kudu Bush Camp is 'n kampeerterrein wat in die Dinokeng Wildreservaat geleë is.
Gaste het die keuse van 8 kampplekke; elke perseel het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is nog 'n wasbak aan die buitekant vir gaste om hul skottelgoed te was. Elke terrein het sy eie kragpunt.
Daar is 'n groot gemeenskaplike swembad vir almal om te geniet asook 'n speelarea vir kinders.
Kudu Bush Camp is ideaal vir 'n familie-reünie of 'n groot groep vriende wat wil ontsnap uit die bruisende stadslewe.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Claus & Rita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Plot 53 Hartebeesfontein, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 407, Gauteng
- Gaste dink Kudu Bush Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Plot 53 Hartebeesfontein, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 407, Gauteng