Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger View Chalets

  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 01:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Standplaas 1062, Opdraendstraat, Monte Vista Estate, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kruger View Chalets skuil op die oewer van die Krokodilrivier wat jou van die gewaardeerde Krugerwildtuin skei. Die Chalets bied die perfekte omgewing langs die rivier vir jou verblyf in Malalane.

Die chalets het identiese kenmerke en sal tot 4 mense elk gemaklik akkommodeer. Twee ruim slaapkamers elk met en suite-badkamers, elke slaapkamer met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, 'n gemaklike sitkamer met satelliet-TV wat 'n mooi tuin en rivier-uitsig het. 'n Ten volle toegeruste kombuis, braaiplek, lugversorging en daaglikse skoonmaakdienste.

Gaste op die perseel kan die gemeenskaplike swembad, veilige onderdakparkeerplek gebruik. Daar is 'n restaurant langsaan wat gaste kan gebruik.

Binne 'n km weg is die dorpie Malelane wat voorsiening maak vir jou kitskos-drange, geriefsinkopies, mediese behoeftes en bankvereistes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Almarie V
5.0
Baie netjies en skoon. Mooi uitsig. Baie lekker. Sal weer wil kom. Sal aanbeveel aan ander.
Jan 2025
Ruth Thato M
Saam met lewensmaat
5.0
We spent 2 nights and it was worth it. We had a great time. Loved every minute of it. Will definitely visit there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Deidre V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, gemaklik. Pragtige plek! Netjies!
Nov 2024
Cecilia V
Saam met lewensmaat
5.0
Hemel op aarde. Kan nie wag om terug te gaan nie. Ongelooflik lekker, skoon en netjies. Ons het soveel diere van die stoep af gesien, dat ons dit onno...
Sien meer
Okt 2024
Benita B
Saam met vriende
5.0
Sou langer wou bly. Pragtige uitsig oor die KNP, rustig en stil en baie netjies. Die lugverkoeling was 'n welkom verrassing.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Shaun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 147

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Standplaas 1062, Opdraendstraat, Monte Vista Estate, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger View Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 01:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Standplaas 1062, Opdraendstraat, Monte Vista Estate, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ffcb44b31a8525534d4b61098a48604d0dfd3c6b34803e457ae179c468e3f9518158afbce1234be109dae9339ca0cb042d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense 147 5 1 5 Stand 1062 Opdraend Street, Monte Vista Estate 1320 Mpumalanga 021 201 8901 01:00-19:00 10:00 -25.486055198132 31.504835486412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang