Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Park Lodge Chalet 226A

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 13 Mrt 2025 tot 20 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shibangu-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R2 700 R2 430 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kruger Park Lodge Chalet 226a Shongwe Ingwe is 'n selfsorg-chalet met 3 slaapkamers in privaat besit. Die ten volle gemeubileerde dubbelverdieping-luukse chalet is in 'n RCI-gholfoord in Hazyview geleë.

Shongwe Ingwe, chalet 226a, het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers. Dit is nie geskik vir 4 paartjies of 8 volwassenes nie. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, ingeboude kaste, 'n plafonwaaier en lugversorging. Dit het ook 'n deur wat na die patio lei. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste, lugversorging en 'n plafonwaaier, en die tweede badkamer, wat langs die tweede slaapkamer is, het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n eetarea. Die sitkamer het 'n TV met DStv. Dit lei na 'n groot onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe.

Die solderkamer op die boonste verdieping is 'n ruim kamer met slaapplek vir 4 mense in 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en dubbelwasbak. Die boonste verdieping het ook 'n sitarea met 'n bykomende TV, plafonwaaiers en skuifdeure wat na die balkon lei.

Gratis beperkte WiFi is beskikbaar in hierdie chalet.

Geriewe in hierdie oord sluit tennisbane, 'n vlugbalbaan, drie swembaddens, mini-gholf, kinderkarretjies en buitelugskaak in. Die lodge beskik ook oor 'n seekoei en voëlskuil, 'n gholfbaan, 'n restaurant en wassery.

Neem asseblief kennis dat die Kruger Park Lodge 'n gesinsoord is met 'n streng geen geraas/steuringsbeleid wat deur die Bestuur afgedwing word.

Die Kruger Park Lodge is net 10 minute se ry na die Phabeni-hek en sowat 35 minute na die Krugerhek na die Krugerwildtuin. Privaat safari-toere kan deur een van die vele toermaatskappye gereël word.
Daar is verskeie supermarkte, winkels, restaurante en buitemuurse doendinge naby die chalet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Breena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Portia Shibangu-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger Park Lodge Chalet 226A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 700
R 2 700 R 2 430
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 700
R 2 700 R 2 430
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shibangu-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA270fb360a1d80f5f75682e0636e06a69e6bd21583f589432d97b95db2334fea099c4ae1d19a4c5f8260b14d739be63de87c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 430 per nag (plek vir 8) 29 5 1 5 Portia Shibangu Drive Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.029183834648 31.134863765328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang