Kruger Maroela Lodge & Spa
Beskrywing
Hierdie bekoorlike A-raam-hut is perfek vir 2 gaste en bied 'n asemrowende uitsig oor die Lionspruit Wildreservaat. Die hut is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n tafelblad met 'n klein wasbak. Die eenheid beskik ook oor lugversorging en 'n koffiemasjien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hut het 3 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het lugversorging terwyl die tweede en derde slaapkamers met 'n dubbelbed ingerig is, en vrystaande waaiers het. Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en breekware en eetgerei in. Buite kan gaste 'n privaat boma en braai-area geniet. Die eiendom bied ook toegang tot gedeelde geriewe, insluitend 'n restaurant, kroeg en swembad. Wasgoeddienste is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Chalet 2 beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n bykomende buitestort. Die selfsorgkombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, induksiestoof, ketel, yskas, eetgerei en breekware. Gaste kan hul maaltye by die 4-sitplek-etenstafel eet. Daar is ook 'n TV vir gaste. Die eenheid het sy eie privaat ingang, braaigeriewe en 'n plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet het slaapplek vir 4 persone en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuisie het 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster en 'n yskas. Die leefarea maak oop na die privaat vermaaklikheidsdek, wat 'n plonspoel en 'n braai-area het. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Stapelbed ingesluit vir kinders om op te slaap. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuisie het 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster en 'n yskas. Die leefarea maak oop na die privaat vermaaklikheidsdek, wat 'n plonspoel en 'n braai-area het. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Lodge Chalet 1 beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders het. Albei badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid beskik ook oor 'n buitestort. Die selfsorgkombuis is toegerus met 'n mikrogolf, stoof, ketel, yskas, eetgerei en breekware. Gaste kan hul etes by die 6-sitplek-eettafel eet. Die eenheid het sy eie privaat ingang, braaigeriewe en 'n plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maroelastraat 1051, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang