Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kromrivier Cederberg Park

 18 Beskikbaar
 18 Beskikbaar
 18 Beskikbaar
 18 Beskikbaar
 18 Beskikbaar
 18 Beskikbaar
 18 Beskikbaar
Luukse Kampeerplekke
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
Beskrywing

Die Luukse Kampterrein is langs die oewer van die Kromrivier geleë wat deur die plaas loop. Elkeen van die 18 kampeerplekke het sy eie privaat stort, toilet, wasbak, kragpunt, braai-area en WiFi. Gaste moet hul eie kamptoerusting saambring.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Kampeerbasis en gaste moet hul eie kamptoerusting saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
Luxury Tented Camp
Vanaf
Vanaf R 1 630
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié tentkamp is ingerig met 2 enkelbeddens sowel as 'n koninggrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en induksiestoofplate asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV en gaste word gratis WiFi gebied.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
Luukse Chalets
Vanaf
Vanaf R 2 680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse chalet het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die badkamers is toegerus met 'n bad en stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n haardroër, volledig toegeruste kombuis, eetarea, sitarea, 'n kaggel en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, konveksie-mikrogolfoond, stoofplate, koffiesuier, teepot, braaitoerusting, 'n gietysterpot, en breekware en eetgerei vir 8. Die chalet het sy eie privaat ingang en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 232 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromrivier, 62 km buite Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee0f3f8f3a3913d831d387500dc0d5e32391bcfc7629f5c498eea59ac4ba34ca508e3a42aeaa0bcbd691dc96afcf1f1e1e2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Kromrivier 62 km from Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.539369738893 19.281923174858

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang