Kratzplatz
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nachtigalstraat 5, Luderitz, 0000, Karas
- Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kratzplatz is sentraal geleë in die kusdorpie Lüderitz, Karas.
Verblyf by Kratzplatz beskik oor 12 en suite-kamers, elk met 'n TV, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 4 selfsorg-eenhede. Daar is gratis WiFi-verbinding regdeur die hotel beskikbaar. Daar is ook veilige parkeerplek beskikbaar vir die gerief van die gaste. Elke kamer is uniek, sommige met dubbelbeddens, ander met enkelbeddens en gesinseenhede.
Neem asseblief kennis dat daar 3 honde en 2 katte in die eiendom is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Monica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Nachtigalstraat 5, Luderitz, 0000, Karas
- Gaste dink Kratzplatz het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nachtigalstraat 5, Luderitz, 0000, Karas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang