Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kormorant Apartment

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 57, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kormorant Apartment seefront selfsorgwoonstel, verbonde aan die eienaar se huis en is geleë in Franskraal, Gansbaai. Perfek vir 'n paartjie of enkelreisiger wat 'n gerieflike en rustige wegbreek wil hê, naby 'n verskeidenheid doendinge.

Verblyf beskik oor 'n oopplan-leefarea en is toegerus met 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Van die eetarea af maak groot vloer tot plafon patiodeure oop na 'n patio wat braaigeriewe het en wonderlike uitsigte oor die see, waar mens kan ontspan. Die kombuisie is volledig toegerus.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Gaste kan die rotspoele wat net 20 m van Kormorant Apartment af is, verken. Aktiwiteite in die area sluit in; visvang, inkopies, asook voëlkyk, voetslaan en wynproe

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Vicky K
Saam met lewensmaat
5.0
Hierdie plek het my verwagtinge oortref. Ons het heerlik gebly, die plekkie is baie gerieflik, skoon, netjies en alles is daar. Bygevoeg, die mense is...
Sien meer
Feb 2025
Robert A
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant, comfortable and would return. Friendly hosts welcomed us and explained the access and security. Well located and well eq...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Shaun W
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker by die see. Ons was welkom ontvang. Het die sekuriteit met ons deurgegaan. Die omgewing bied baie om te doen, soos 'n lekker wandelpaadjie lang...
Sien meer
Nov 2024
Beatrice D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig met netjiese verblyf. Ons het die verblyf baie geniet. Alles wat mens kan nodig kry, netjies, gerieflik en die mooiste uitsig. Mens kr...
Sien meer
Nov 2024
Cecil S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect for two traveling with pets. The apartment is perfect for two, and being pet friendly is a big plus for us. The view is amazing...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 205

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Seaview-rylaan 57, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kormorant Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 57, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAltLhJmbF7iZ7aHM0dAdd0gNbaiZ62eu8WAFhXj4mpV7OgUZf1t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 131 5 1 5 57 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.612786783584 19.383078664541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang