Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koöperasie Stories

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Christina C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Beslis die moeite werd. Baie netjies en waarde vir geld. Baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Die oulikste dorp met 'lekker' mense, wat jy moet ontmoet. Die huisie het ons stoutste verwagtinge oortref. Alles wat jy mag nodig hê, was beskikbaar. Ons gasheer het ons onmiddellik tuis laat voel. Die oulikste dorp met 'lekker' mense. Die Windpomp en Lekker Loxton is 'n absolute moet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edri V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ekstra moeite gedoen met ontbyt en aan alles gedink wat mens kan nodig hê. Skoon. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Koöperasie Stories
Goeie dag Edri Baie dankie vir die terugvoer - dit was vir ons 'n plesier om julle as gaste te akkommodeer. Ons vertrou jul het veilig gereis verder en hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer. Voorspoed vir 2025! Groete Andre

Jaco G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Wonderlike plekkie. Ons was baie impressed met die netjiese plekkie. Wens ons kon meer tyd daar spandeer. Ek hoop net iemand skraap die grondpad Beaufort toe voor ons weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helmut L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Loxton se stilte, eenvoud en karaktervolle huise het ons harte gesteel. Aandag aan detail. Skoon, netjies en met eenvoud het ons laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theund N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Baie lekker oornag. Loxton se mense is vriendelik en die dorp is baie netjies. Baie netjies. Lekker oornag. Die huisie voldoen aan alle verwagtinge. Enigste positiewe kritiek sal wees om dalk 'n split pole afskorting op die agterstoep aan te bring, ten einde die braai area meer privaat te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 063
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 063
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloo-straat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b06e02930b66946a7512dd554e1e517e08b03f52e6025caa4d35022ab0814ac70ee1ac512be21075918d2d936d483fbfb02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag, vir 5 mense 6 5 1 5 Margaretha Prinsloo Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.476629302909 22.352716646033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang