Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kommetjie

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nr. 24, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kommetjie is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in Paternoster, 30 m van die strand af geleë. Dit kan tot 8 gaste gemaklik akkommodeer.

Hierdie selfsorghuis is goed toegerus langs die see, gekomplementeer met see-uitsigte. Die dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers op die boonste verdieping, 2 met dubbelbeddens en 1 met 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer op die boonste vloer met 'n stort, en 1 gedeelde badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer, 'n woonstel met 'n aparte ingang, is op die onderste verdieping. Dit beskik oor 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie.

Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster in. Die sitarea het 'n TV met die volledige DStv-ruiker en 'n kaggel. WiFi is ook beskikbaar op die perseel.

Buite het gaste toegang tot 'n stoep met stoepmeubels en braaigeriewe asook parkeerplek van die straat af.

Paternoster is 'n klein vissersdorpie wat aan die Weskus van Suid-Afrika geleë is en spog met 'n kulturele ervaring soos geen ander nie.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 70

Resensies 1839

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Nr. 24, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kommetjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nr. 24, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba18259817f61d0fdf6074c0c60ffab7a2c21e124675dbb3d5bb1b47dd2b48d6bab13a8d5bccb92426b045e305fb8d3365b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 No 24 Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808916658796 17.889353781939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang