Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knus-Seewoonstel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hydria-weg 6, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R760 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Knus-Seewoonstel bied selfsorgverblyf in die bekoorlike dorpie Groot Brakrivier. Nabygeleë besienswaardighede sluit Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, Southern Cross Beach en Groot Brakrivier strandmeer in. George-lughawe is net sowat 20 minute weg, wat dit ideaal maak vir sakereisigers.

Die woonstel is op die grondvloer van die hoofhuis op die eienaar se eiendom geleë. Die eenheid het 1 badkamer, 'n kombuisarea, toesluitmotorhuis en privaat ingang. Die eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad en stort. Die kombuisarea is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, enkel-induksie-kookplaat, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n klein etenstafel.

Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, gratis WiFi en parkeerplek van die straat af in die toesluitmotorhuis in.

Gaste kan swem, branderplankry, wildritte, visvang, bergfietsry, fietsry en wynproe in die area geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jan En Hermien V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is 'n weltoegeruste plekkie. Dit was ons tweede besoek. Dit is gerieflik naby alles. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik. Ons sal definitief...
Sien meer
Feb 2025
Anel T
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het slegs oornag en het heerlik geslaap. Dankie vir julle vriendelikheid. Baie rustig en privaat. Ons het laat ingeklok en dit was geen probleem v...
Sien meer
Des 2024
Ockerd T
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Rustige aand voor 'n langpad terug Noord-Wes toe.
Des 2024
Connie P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gerus sal weer gebruik maak van die verblyf. Het heerlik gebly. Netjiese verblyf naby die strand.
Mrt 2024
Alexander C
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker gebly en binne stapafstand van die see. Baie lekker gebly en sal voortaan gereeld van Knus gebruikmaak wanneer ons in Mosselbaai omgewing moet ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hydria-weg 6, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knus-Seewoonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hydria-weg 6, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNDg1ZGM2LTA4NGMtNDgyOS04ZWM2LTU4YWJiYmM2YjFlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 6 Hydria Road Southern Cross 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.057329004653 22.230235728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang