Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kloovenburg Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 4, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kloovenburg Guesthouse is 'n Ou-styl Victoriaanse Huis in Riebeek Kasteel en bied gaste lieflike kamers vir 'n ontspannende verblyf.

Gaste het 'n keuse om die Deluxe Kamer, die Luukse Kamer, die Dubbelkamer of die Enkelkamer te bespreek. Die kamers kan tot 2 mense elk akkommodeer, is ingerig met gemaklike beddens en het en suite-badkamers met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Die Luukse Kamer en Deluxe Kamer kyk ook uit oor die vallei.

Al die kamers het lugversorging, toegerus met elektriese komberse en paneelverwarmers, asook TV's met DStv. Tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit word ook voorsien. Die Deluxe Kamer het ook 'n privaat sitarea, en die ander kamers deel die gebruik van 'n kombuis met 'n yskas en 'n mikrogolfoond, 'n eetarea en 'n sitarea.

Gaste kan in die swembad afkoel of kan ontspan op die stoep wat oor die tuin uitkyk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jonathan B
Gesin met tieners
5.0
Perfect stay for the family. We reserved three rooms for a family stay and enjoyed our time here again (we have been twice before). The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Elretha B
5.0
Baie luukse, gerieflike verblyf. Het my verwagtinge oortref. Die gastehuis was baie verwelkomend en het baie goed gekommunikeer. Ek was baie gelukkig ...
Sien meer
Des 2024
Adriaan V
Saam met vriende
5.0
Vyfster verblyf in die mooiste omgewing. Die plek is uit die boeke! Ons het twee dubbelkamers beset en het die hele gastehuis tot ons beskikking gehad...
Sien meer
Okt 2024
Riaan R
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en sal weer daar wil kuier. Wat die gastehuis instand hou, het ons baie spesiaal laat voel. Sy verdien tien uit tien. 'n Aanwins vir Kloovenbe...
Sien meer
Feb 2024
Inge E
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kom weer! Wat 'n wonderlike gastehuis! Wenen is 'n baie oulike gasvrou. Ons het in een van die stoepkamers gebly en het 'n deur gehad wat op die s...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wenen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 4, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kloovenburg Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 4, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4yamaESnpVG5EY9onp6ycRaeJnyKDhoDd0MifFf8FYTOdXY61i?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 4 Main Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.38543130683 18.890983389619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang