Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipdrift Farm Stay

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Goudeweg, Klipdrift Plaas, Gouda, 7306, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 160 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Klipdrift Farm Stay bied selfsorgverblyf vir tot 12 mense op 'n werkende plaas aan die Bergrivier, en is sowat 20 km vanaf Riebeeck-Wes geleë.

Die ruim rondawel beskik oor 4 slaapkamers en deel die gebruik van 2 badkamers. Een van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, en 2 van die kamers het elk 3 driekwartbeddens. Die vierde kamer het 4 driekwartbeddens, en vir gerief word beddegoed voorsien. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg geniet word. Die leefarea is toegerus met 'n binnebraai-area, asook 'n TV met OpenView.

Gaste kan in die groot tuin ontspan, in die swembad afkoel, en kinders kan in die boomhuis of kinderspeelarea speel. 'n Jetty kyk uit oor die rivier, en gaste is welkom om hul hengeltoerusting en fietse saam te bring indien vooraf gereël.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Langs Goudeweg, Klipdrift Plaas, Gouda, 7306, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klipdrift Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Swartland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Goudeweg, Klipdrift Plaas, Gouda, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06cb791f427b0f361c7108ecf87bb1fc6e6b584e2beff2d671a6b51d93e93ccf07e8d7d856eab6822632d8d4cccc130bfd36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag (plek vir 12) 24 5 1 5 Off Gouda Road Klipdrift Farm 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.238369 18.946172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang